Malhuis - Anel Heydenrych
-40% koodiga BOOKS
Saadetis 28-34 tööpäeva jooksul
30-päevane tagastamisõigus
Helen Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helen se verhaal ontvou en ha ... Täielik kirjeldus
Kirjeldus
Helen Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helen se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller.
Lisateave
| Autor | Anel Heydenrych |
|---|---|
| Kirjastaja | Penguin Random House South Africa |
| Väljalaskeaasta | 2018 |
| Kaanetüüp | Pehme kaanega |
| EAN | 9781485903062 |